Welcome to our Website ...

Welkom

Dag se uit die Karoo

Ons sien uit daarna om alle jagters op bouwersfontein te verwelkom!

Bouwersfontein met sy verskillende natuur gedeeltes en wyd uitgestrekte natuurskoon, ongerep natuur en wild waar nag lewe nog sy oorspronklike verassings bied soos die hoog bedreigde miershoop tier en vele ander. 

Baie ryk aan die geskiedenis van die anglo boere oorlog waar die bekende en gevreesde Komandant Lotter gebore is in 1875 op die plaas Bouwersfontein.

Waar groot troppe springbokke nog gesien kan word, kudu nog vrylik kan wy oor honderde hektare tussen vele plase en  jy jou kan verlustig in al die ander verskillende wild op die plaas.

Die hemel ruim gestrooi le met sterre wat jy aan kan raak in die donker aande , geen ligte van n stad, motor of mens sien en die stilte jou laat terugkom na wat saak maak. 

Ons nooi u uit om deel te wees van bouwersfontein in die karoo!

Frans Scholtz