Welcome to our Website ...

Price List 2022

Kom geniet ons winskoop jag Pakket hierdie jaar.

Springbok Ram R950
Springbok Ooi R850
Wit Springbok R3500
Kudu (Enige groote) R5800
Gemsbok R6900
Swart wildebees R3800
Blesbok R1950
Wit Blesbok R3500
Steenbok R800
Zebra R7500

(PRYSE UITSLUITEND VAN 15% BTW)

 

Akkomadasie fooi, met dag fooi ,en jag fooi word saam ingesluit met 2 jag voertuie, skoonmaak geriewe, vuurmaak Hout, en Perde ryers vir voorsit Jag.

Jagter R850 pp/pd

Nie jagter R580 pp/pd

Kinders onder 6 jaar R200

Babas Gratis (Kot Beskikbaar)

Enige Ouderdom persoon wat jag word beskou as ‘n jagter en word R850 per persoon gefaktureer

Afslag van bokke teen R30 /bok

 

Minimum van 6 jagters en 4 aande akkomadasie per n Groep.

 

Die kamp akkomadasie slaap 16 Mense.

 

Spesiaal Jag pakket vir 2022

 

  • 8 Jagters – 4 aande Akkomadasie – 24 Springbokke- 2 x Jag voertuie – Brandstof vir Voertuie – Afslag van Bokke en verkoeling – 2 x PH’s – Dag Vooi/ Jag vooi – Skoonmaak geriewe – Braai/ Kamp Vuur Hout – Perde ryers Vir Voorsit Jag

 

  • Als Hierbo is in een prys ingesluit vir slegs: R49800+BTW.

 

  • Extra Wild Beskikbaar Teen lys pryse

 

  • Aleenlike 20 pakette beskikbaar “moet nie dit misloop nie!!!!!!!!!!!!!!”

 

Alle Pryse Ex BTW (15%BTW Moet Bygevoeg word). Maximum Van 30 Springbokke per groep,