Kom geniet ons winskoop jag Pakket hierdie jaar.
Springbok ram R800 / ooi R700
Kudu (Enige groote) R5800
Gemsbok R6900
Swart wildebees R3800
Blesbok R1800
Wit Blesbok R2500
Steenbok R800
Zebra R6500
(PRYSE UITSLUITEND VAN 15% BTW)
Akkomadasie fooi, met dag fooi ,en jag fooi word saam ingesluit met 2 jag voertuie, skoonmaak geriewe, vuurmaak Hout, en Perde ryers vir voorsit Jag.
Jagter R750 pp/pd
Nie jagter R480 pp/pd
Kinders onder 10 jaar R200
Babas Gratis (Kot Beskikbaar)
Afslag van bokke teen R30 /bok
Minimum van 6 jagters en 4 aande akkomadasie per n Groep.
Die kamp akkomadasie slaap 16 Mense.
Spesiaal Jag pakket vir 2021
- 8 Jagters – 4 aande Akkomadasie – 24 Springbokke- 2 x Jag voertuie – Brandstof vir Voertuie – Afslag van Bokke en verkoeling – 2 x PH’s – Dag Vooi/ Jag vooi – Skoonmaak geriewe – Braai/ Kamp Vuur Hout – Perde ryers Vir Voorsit Jag
- Als Hierbo is in een prys ingesluit vir slegs: R44 800+BTW.
- Extra Wild Beskikbaar Teen lys pryse
- Aleenlike 20 pakette beskikbaar “moet nie dit misloop nie!!!!!!!!!!!!!!”
Alle Pryse Ex BTW (15%BTW Moet Bygevoeg word). Maximum Van 30 Springbokke per groep,